Tuisblad
100% Noord-Eind
Gesels saam!
Personeel
Sport
Akademie
Kuns en Kultuur
Gallery
Graad R
Kontak ons

Agtergrond

Laerskool Noord-Eind is geleƫ teen die hange van Paarlberg, langs pragtige wingerdplase, in Noorder-Paarl.

Noord-Eind is 'n Afrikaans-medium skool met 'n Christelike grondslag en gemaklike atmosfeer waarin ons leerders en personeel hulself uitleef en gelukkig is.  

 

Fisiese Geriewe by Noord-Eind:

  

  • Admin-Blok / Hoofingang

Ontvangs, Finansies, Adjunkhoof, Skoolhoof, Personeelkamer

  • Klaskamers
  • Mediasentrum/Biblioteek  
  • Rekenaarsentrum
  • Tegnologie-lokaal
  • Wetenskaplaboratorium
  • Skoolsaal
  • Kunsteskool:                                                                                 
  • Personeelkamer, Musiekklasse, Kunsklas en Kultuurlokaal  
  • Nasorgsentrum:
  • Gr.RR&R-, Gr.1-, Gr.2&3-, Gr.4-7- Klasse met 'n eetsaal en kombuis en ontspanningslokaal.
  • Klubhuis: Met kombuis, onthaalarea en binnebraai
  • 25m swembad op skoolterrein
  • 2 rugby- en hokkievelde
  • 5 netbal-en tennisbane op skoolterrein
  • 2 krieketblaaie
  • 4 krieketnette